StudenteJOL is beslis ‘n vakansie wat jy nié kan misloop nie! Elke jaar kom sowat 1200 matrieks en studente regoor Suid-Afrika, na twee van ons spogoorde...
Blog
Dans, hoop en lééf In Afrikaans!
Die InAfrikaans Hartenbos-konsertreeks, wat die afgelope Desember in Hartenbos plaasgevind het, was wéér een vir die boeke!
ATKV Aanlynbesprekings Nou Beskikbaar
Op 14 Oktober 2019 sal die ATKV hul splinternuwe aanlynbesprekingssiteem van stapel stuur, met die ATKV Klein-Kariba vakansieoord wat die eerste is om dié nuwe verbruikersvriendelike sisteem op die proef te stel. Volgens beplanning sal die oorblywende ses oorde binne die volgende twee maande ook dié nuwerwetse fasiliteite aanbied. Voornemende gaste kan uitsien na ’n vinniger, ...
Namakwaland se Storie
Elke toer het sy eie storie, veral as jy die toeroperateur is en elke toer saam beleef.
Cola Wings
Sjef Lesego Semenya se heerlike Cola Wings resep
Potbrood
Sjef Lesego Semenya se resep vir lekker Potbrood
Choc Chip Pannekoeke
'n Resep vir lekker Choc Chip Pannekoeke
4 Boonslaai
'n Heerlike boonslaai van Sjef Lesego Semenya
Smoorsnoek
'n Heerlike Smoorsnoekresep van Sjef Lesego Semenya
Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika
E-posadres:
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings:
+27(011) 919 9092