Beste ATKV-Kliënt Na aanleiding van die stappe wat pres. Cyril Ramaphosa op 15 Maart aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te bekamp, onderneem ATKV-oorde om as verantwoordelike Suid-Afrikaanse burgers op te tree, en vertrou ons dat alle besoekers en reisigers aan ons oorde, ook die President se versoeke en riglyne sal nakom. ATKV-oorde waarde ...
Blog
COVID-19 – Koronavirus
Korporatiewe kommunikasie aan ATKV-kliënte
Die ATKV hou die gebeure rondom die uitbreking van die koronavirus (COVID-19, deur SARS-CoV-2 veroorsaak), wat deur die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) as ’n wêreldwye gesondheidsnoodtoestand verklaar is, baie fyn dop – veral ten opsigte van die impak op die gasvryheidsindustrie in Suid-Afrika, asook projekte waarby die ATKV-MSW betrokke is.
Doendinge vir kultuurdiere by ATKV-Drakensville
Daar is twee soorte vakansiegangers: Die gesinne wat so gou as moontlik by hulle bestemming wil uitkom, en DAN eers begin vakansie hou. Dan is daar die gesinne wat by elke dorp stop om eers na die besienswaardighede te gaan kyk.
Suurdeegroosterbrood
Lynthia Julius is nie net bekend vir haar betowerende gedigte nie (sy was immers die wenner van die 2018 AVBOB-gedigtekompetisie), sy is ook ’n meester roosterbroodmaker – en sy wys ons vandag hoe om die resep baas te raak soos net ’n Namakwalander kan.
Toast Coetzer Kampkosmaak
Hiérdie week is dit Toast Coetzer se beurt om sy kampkosmaakgeheime met ons te deel. Toast is geen groentjie as dit by kamp kom nie. Met sy werk as reisredakteur van die tydskrif, Weg! het hy al die uithoeke van Afrika, en veral Suid-Afrika, deurgetrap met sy stapstewels. Sy geheim is eenvoudig – eenvoud. Maar laat hy self vertel ...
Om Klein-Kariba toe te ry en terug te swem
Niel van Deventer is bekend vir baie dinge – as rolprentvervaardiger (onder andere van Dis ek, Anna), musikant van die groep, Zinkplaat, en deesdae ook as pa. Soos baie ander bekendes, vertel hy ook graag van sy spesiale herinneringe aan twee van die ATKV se gewildste vakansieoorde, Buffelspoort en Klein-Kariba.
Christo Davids
Christo Davids het geen bekendstelling nodig nie – teatermaker, filmmaker, akteur, skrywer … Daar is beslis nie ’n tekort in dié man se talentarsenaal nie! En raai wat?
Só spaar jy water!
Met die droogte wat Suid-Afrika die afgelope paar jaar in sy greep het, is selfs ATKV-oorde genoop om waterbesparing toe te pas. ATKV-Drakensville het egter ’n treetjie verder gegaan – en nou word AL die oord se water vir verdere gebruik herwin...
SSSSSLANG! Wees ingelig en voorbereid
In ons nuwe maandelikse rubriek gaan loer ons na verskillende slange waarvoor vakansiegangers op die uitkyk moet wees by ATKV-oorde …
Bibi Slippers resepte
Selfs Suid-Afrikaanse bekendes hou van kamp. Digters, skrywers, akteurs …
Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika
E-posadres:
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings:
+27(011) 919 9092