Die duo, Legkaart, wat bestaan uit Anrich Gericke en Werner van der Merwe, se debuut-enkelsnit – Wentelbaan – het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit in 2020 uitgereik is.
Blog
Bonzo’s en ATKV-Hartenbos
Dit het onder die ATKV-bestuur se aandag gekom dat bespreking in die media plaasvind aangaandedie hernuwing van Bonzo’s se huurkontrak met ATKV-Hartenbos , en ons wil graag hierdie gerugte inperspektief stel.Ons terugvoer is as volg:Die fasiliteit wat aan Bonzo’s verhuur word, word as ʼn kiosk verhuur en dit was nog nooit bedoel omas ʼn restaurant bedryf te word nie, hoewel dit o ...
OPWINDENDE GELEENTHEDE WINK VIR KUNSTENAARS UIT STARBURST PROMOTIONS SE STAL
Twee musikante uit die gesogte publisiteitsagentskap, Starburst Promotions, se stal is deur die gewilde
kykNET-ontbytprogram, Ontbytsake, genooi om deel te neem aan hulle kompetisie vir onafhanklike
kunstenaars én om op te tree by dié program se opwindende buitelugkonsert op 30 Julie 2022 by
Hazeldean Valley Trails.
GEWILDE kykNET-OGGENDPROGRAM, ONTBYTSAKE, SKENK 6 700 LITER SOP VIR MANDELA-DAG
Ontbytsake, die gewilde kykNET-ontbytprogram (kanaal 144) wat daarop fokus om vir klein- en medium-sakeondernemings nasionale blootstelling te gee, is al so deel van Afrikaanssprekendes se Saterdagoggend soos ’n lekker koppie boeretroos.
Sentrum vir Geloofsvorming
Die Sentrum vir Geloofsvorming het ontstaan uit my woestyn ervaring van amper 3 jaar in 2000-2002. Die woestyn het my gestroop tot op die been en my gereedgemaak vir ʼn nuwe inisiatief van Jesus die Here in my lewe.
JOSHUA NA DIE REËN STEL TWEE HOENDERVLEISMOOI ENKELSNITTE VRY
Joshua na dieReën, die multi-bekroonde musikant wat pas twee Afri-Indie musiektoekennings (Beste Manlike Kunstenaar en Beste Afrikaanse Liedjieskrywer) gewen het, verstaan presies hoe om musiek met harte te laat praat. Met die vrystelling van sy twee nuutste enkelsnitte, WANDEL en VLIEËRS, verower hy nie net opnuut die harte van sy bewonderaars met sy sielvolle lirieke nie, ma ...
DIE GELOFTE, ’N SPLINTERNUWE MUSIEKBLYSPEL NOU TE SIEN BY AFRIFORUM TEATER!
DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, Inhoud Huis Musiek en AfriForum se langverwagte musiekblyspel, het op Donderdagaand, 5 Mei ‘n uiters suksesvolle mediavoorskou aangebied.
DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL
Die pandemie, wat ’n groot impak op die teaterbedryf gehad het, is uiteindelik iets van die verlede en om dit te vier stel Inhoud Huis Musiek en AfriForum ’n splinternuwe musiekblyspel bekend!
ESTÉ GROSS, HEMELBESEM EN DIE UP YOUTH SE MUSIEKVIDEO IS HIER!
Wanneer die lewe en die omstandighede van die wêreld jou oorweldig, moet jy nie moed verloor nie. Jy moet net aanhou loop, en aanhou glo want ons sal saam as ’n nasie deur die storm kom.
ATKV-Buffelspoort se veiligheidsmaatreëls is op standaard
Sedert die skiet-tragedie wat op Donderdag, 17 Februarie 2022, by ATKV-Buffelspoort plaasgevind het, was daar verskeie bewerings oor onvoldoende veiligheid en sekuriteit op die oord gemaak.
Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika
E-posadres:
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings:
+27(011) 919 9092